9 “Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek laat uit hierdie plek voor julle oë en in julle dae die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid ophou.’+
10 En ek sal uit hulle die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid,+ die geluid van die handmeul+ en die lig van die lamp laat verdwyn.+