Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die nuwe wyn het begin treur, die wingerdstok het verwelk,+ almal wat bly van hart was, het begin sug.+

  • Jeremia 7:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En ek sal uit die stede van Juda en uit die strate van Jerusalem die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid laat ophou;+ want die land sal niks anders as ’n verwoeste plek word nie.’”+

  • Jeremia 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek sal uit hulle die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid,+ die geluid van die handmeul+ en die lig van die lamp laat verdwyn.+

  • Esegiël 26:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En ek sal die rumoer van jou sang laat ophou,+ en die geluid van jou harpe sal nie meer gehoor word nie.+

  • Hosea 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal beslis al haar vreugde,+ haar feeste,+ haar nuwemane+ en haar sabbatte en al haar feestye laat ophou.

  • Openbaring 18:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en geen lig van ’n lamp sal ooit weer in jou skyn nie, en geen stem van ’n bruidegom en van ’n bruid sal ooit weer in jou gehoor word nie;+ want jou reisende koopmanne+ was die hooggeplaastes+ van die aarde, want deur jou spiritistiese+ gebruike is al die nasies mislei.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel