Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Waar anders wil julle nog geslaan word,+ aangesien julle voortgaan met julle opstand?+ Die hele kop is siek, en die hele hart is kragteloos.+

  • Jeremia 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle probeer om die breuk van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’ terwyl daar geen vrede is nie.+

  • Jeremia 30:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Waarom skreeu jy weens jou verbreking?+ Jou pyn is ongeneeslik weens die oorvloed van jou oortredings; jou sondes het talryk geword.+ Ek het jou hierdie dinge aangedoen.

  • Klaagliedere 3:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Angs en die kuil het ons deel geword,+ verlatenheid en verbreking.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel