Deuteronomium 28:66 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 En jy sal beslis in die grootste lewensgevaar verkeer en nag en dag in angs verkeer, en jy sal nie van jou lewe seker wees nie.+ Jesaja 24:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En elkeen wat vlug vir die geluid van die verskrikking, sal in die kuil val, en elkeen wat uit die binnekant van die kuil opklim, sal in die valstrik gevang word.+ Want die sluise daarbo sal geopen word,+ en die fondamente van die land sal bewe.+ Jeremia 48:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 ‘Elkeen wat vir die angs vlug, sal in die kuil val; en elkeen wat uit die kuil opklim, sal in die valstrik gevang word.’+ “‘Want ek sal oor hom, oor Moab, die jaar bring dat daar aan hulle aandag geskenk word’,+ is die woord van Jehovah.
66 En jy sal beslis in die grootste lewensgevaar verkeer en nag en dag in angs verkeer, en jy sal nie van jou lewe seker wees nie.+
18 En elkeen wat vlug vir die geluid van die verskrikking, sal in die kuil val, en elkeen wat uit die binnekant van die kuil opklim, sal in die valstrik gevang word.+ Want die sluise daarbo sal geopen word,+ en die fondamente van die land sal bewe.+
44 ‘Elkeen wat vir die angs vlug, sal in die kuil val; en elkeen wat uit die kuil opklim, sal in die valstrik gevang word.’+ “‘Want ek sal oor hom, oor Moab, die jaar bring dat daar aan hulle aandag geskenk word’,+ is die woord van Jehovah.