4 Hoe lank moet die land verdor+ en die plante van die hele veld verdroog?+ Weens die slegtheid van dié wat daarin woon, is die diere en die voëls weggevee.+ Want hulle het gesê: “Hy sien nie ons toekoms nie.”
10 Want die land het vol egbrekers+ geword.+ Want weens die vloek het die land begin treur,+ het die weivelde van die wildernis verdroog;+ en hulle handelswyse is sleg, en hulle misbruik hulle mag.