Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En haar prostitusie het plaasgevind weens haar ligsinnige sienswyse, en sy het voortdurend die land besoedel+ en egbreuk gepleeg met klippe en met bome;+

  • Jeremia 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ag, het ek maar in die wildernis ’n herberg vir reisigers gehad!+ Dan sou ek my volk verlaat en van hulle af weggaan, want hulle is almal egbrekers,+ ’n plegtige vergadering van verraaiers;+

  • Jeremia 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 jou dade van egbreuk+ en jou gerunnik,+ jou losbandigheid in prostitusie. Op die heuwels, in die veld het ek jou walglike dinge gesien.+ Wee jou, o Jerusalem! Jy kan nie rein wees nie+—ná hoe lank nog?”+

  • Esegiël 16:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Wat die vrou betref wat egbreuk pleeg, sy neem vreemdelinge in die plek van haar man.+

  • Hosea 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hulle is almal egbrekers,+ soos ’n oond wat aangesteek word deur ’n bakker, wat ophou stook nadat hy die deeg geknie het totdat dit deursuur is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel