Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hoe kan ek jou hiervoor vergewe? Jou kinders het my verlaat, en hulle sweer+ gedurig by wat geen God is nie.+ En ek het hulle bly versadig,+ maar hulle het voortgegaan om egbreuk te pleeg,+ en hulle stroom na die huis van ’n prostituut.

  • Esegiël 22:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n man het iets verfoeiliks met die vrou van sy metgesel gedoen,+ en ’n man het sy skoondogter deur losbandige gedrag verontreinig;+ en ’n man het sy suster, die dogter van sy vader, in jou verneder.+

  • Hosea 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Vervloekinge+ en bedrog+ en moord+ en diefstal+ en egbreuk+ het toegeneem, en dade van bloedvergieting het aan ander dade van bloedvergieting geraak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel