Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Dan sal die land julle nie uitbraak omdat julle dit verontreinig nie, net soos dit beslis die nasies sal uitbraak wat daar voor julle was.+

  • Levitikus 20:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘En julle moet al my insettinge+ en al my regterlike beslissings+ onderhou en dit nakom, sodat die land waarheen ek julle bring om daarin te woon, julle nie uitbraak nie.+

  • Klaagliedere 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Gee pad! Onrein!”+ het hulle hulle toegeroep. “Gee pad! Gee pad! Moenie aanraak nie!”+

      Want hulle het dakloos geword.+ Ook het hulle rondgedwaal.+ Mense het onder die nasies gesê: “Hulle sal nie weer as vreemdelinge woon nie.+

  • Miga 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Staan op en gaan heen,+ want dít is nie ’n rusplek nie.+ Omdat dit onrein geword het,+ is daar ’n verwoesting; en die verwoestingswerk is pynlik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel