Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

  • Jeremia 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Só het Jehovah gesê: “STAAN stil op die weë en kyk, en vra na die paaie van lank gelede, waar die goeie weg tog is;+ en wandel daarop+ en vind rus vir julle siel.”+ Maar hulle het bly sê: “Ons sal nie daarop wandel nie.”+

  • Jeremia 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar hulle het nie na my geluister nie, en hulle het nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het hulle nek bly verhard.+ Hulle het erger as hulle voorvaders gehandel!+

  • Esegiël 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘“En hulle het teen my in opstand begin kom,+ en hulle wou nie na my luister nie. Hulle het nie elkeen die walglike dinge van hulle oë weggegooi nie, en die drekgode van Egipte het hulle nie verlaat nie,+ sodat ek beloof het om my woede oor hulle uit te stort, om my toorn teen hulle te laat uitwoed in Egipteland.+

  • Sagaria 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel