Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 79:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ons het ’n smaad vir ons bure geword,+

      ’n Bespotting en ’n beskimping vir dié rondom ons.+

  • Jeremia 48:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 ‘MAAK hom dronk,+ want hy het hom baie groot gehou teen Jehovah;+ en Moab het rondgerol in sy uitbraaksel,+ en hy het ’n voorwerp van spot geword, ja hy.

  • Esegiël 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet van die kinders van Ammon sê: ‘Hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah. Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Omdat jy Ha! gesê het teen my heiligdom, omdat dit ontheilig is, en teen die land van Israel, omdat dit verwoes is, en teen die huis van Juda, omdat hulle in ballingskap gegaan het,+

  • Sefanja 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ek het die smaad van Moab+ en die smadende woorde van die kinders van Ammon gehoor,+ waarmee hulle my volk gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle gebied.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel