11 “Van watter nut is die menigte van julle offerandes vir my?” sê Jehovah. “Ek het genoeg gehad van heelbrandoffers+ van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere;+ en in die bloed+ van jong bulle en ramlammers en bokramme+ het ek geen behae geskep nie.+
22 Want die dag toe ek julle voorvaders uit Egipteland uitgelei het, het ek nie met hulle gepraat of hulle bevel gegee aangaande heelbrandoffer en offerande nie.+