Jeremia 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Ek is verpletter+ oor die verbreking+ van die dogter van my volk. Ek het bedroef geword. Volslae verbasing het my aangegryp.+ Klaagliedere 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Al my magtiges het Jehovah uit my midde weggewerp.+Hy het ’n samekoms teen my uitgeroep, om my jong manne te verpletter.+Jehovah het die wynpers getrap+ wat aan die maagdelike dogter van Juda behoort.+
21 Ek is verpletter+ oor die verbreking+ van die dogter van my volk. Ek het bedroef geword. Volslae verbasing het my aangegryp.+
15 Al my magtiges het Jehovah uit my midde weggewerp.+Hy het ’n samekoms teen my uitgeroep, om my jong manne te verpletter.+Jehovah het die wynpers getrap+ wat aan die maagdelike dogter van Juda behoort.+