Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Kyk, jy—jy het dissipline gehaat,+

      En jy bly my woorde agter jou werp.+

  • Jesaja 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Waar anders wil julle nog geslaan word,+ aangesien julle voortgaan met julle opstand?+ Die hele kop is siek, en die hele hart is kragteloos.+

  • Jesaja 42:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarom het Hy woede, sy toorn en die sterkte van oorlog oor hom bly uitstort.+ En dit het hom rondom bly verteer,+ maar hy het geen ag geslaan nie;+ en dit het teen hom bly oplaai, maar hy het niks ter harte geneem nie.+

  • Jeremia 7:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En jy moet vir hulle sê: ‘Dit is die nasie waarvan die mense die stem van Jehovah hulle God nie gehoorsaam het nie+ en dissipline nie aangeneem het nie.+ Getrouheid het vergaan, en dit is uit hulle mond uitgeroei.’+

  • Sefanja 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hy het nie na ’n stem geluister nie;+ hy het nie dissipline aanvaar nie.+ Op Jehovah het hy nie vertrou nie.+ Nader aan sy God het hy nie gekom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel