Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 137 By die riviere van Babilon+—daar het ons gesit.+

      Ook het ons gehuil wanneer ons aan Sion gedink het.+

  • Esegiël 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek het in Tel-Abib onder die ballinge ingegaan, wat by die Kebarrivier+ gewoon het,+ en ek het gaan woon waar hulle woon; en ek het sewe dae lank daar gebly, verstom in hulle midde.+

  • Esegiël 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die gerubs het opgestyg+—dit was dieselfde lewende wese wat ek by die Kebarrivier+ gesien het—

  • Esegiël 43:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En dit het gelyk soos die visioen wat ek gesien het,+ soos die visioen wat ek gesien het toe ek gekom het om die stad te verwoes;+ en daar was verskynings soos die verskyning wat ek by die Kebarrivier gesien het,+ en ek het op my gesig geval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel