Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 het die woord van Jehovah uitdruklik gekom+ tot Eseʹgiël,+ die seun van Busi, die priester, in die land van die Galdeërs,+ by die Kebarrivier, en die hand van Jehovah het daar op hom gekom.+

  • Esegiël 43:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En dit het gelyk soos die visioen wat ek gesien het,+ soos die visioen wat ek gesien het toe ek gekom het om die stad te verwoes;+ en daar was verskynings soos die verskyning wat ek by die Kebarrivier gesien het,+ en ek het op my gesig geval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel