Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Daarom sal ek verder met julle twis’,+ is die woord van Jehovah, ‘en met julle kindskinders sal ek twis.’+

  • Jeremia 25:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “‘’n Geraas sal beslis tot by die verste deel van die aarde kom, want Jehovah het ’n geskil met die nasies.+ Hy sal persoonlik in die gerig tree met alle vlees.+ Wat die goddeloses betref, hy sal hulle aan die swaard oorgee’,+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 17:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En ek sal my net oor hom uitsprei, en hy sal beslis in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring en daar met hom in die gerig tree omdat hy ontrou teenoor my gehandel het.+

  • Hosea 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoor die woord van Jehovah, o kinders van Israel, want Jehovah het ’n regsaak met die inwoners van die land,+ want daar is geen waarheid+ of liefderyke goedhartigheid of kennis van God in die land nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel