Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom sal ek julle oordeel, elkeen volgens sy weë,+ o huis van Israel’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+ ‘Keer terug, ja, keer julle af van al julle oortredings,+ en laat niks vir julle ’n struikelblok wees wat oortreding veroorsaak nie.+

  • Esegiël 20:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ek sal julle in die wildernis van die volke bring+ en daar van aangesig tot aangesig met julle in die gerig tree.+

  • Joël 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 sal ek ook al die nasies bymekaarbring+ en hulle na die Joʹsafatlaagvlakte+ afbring; en ek sal daar met hulle in die gerig tree weens my volk en my erfdeel Israel,+ wat hulle onder die nasies verstrooi het; en hulle het my land verdeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel