14 En hierna het hy ’n buitemuur+ vir die Stad van Dawid+ gebou, wes van Gihon+ in die stroomvallei en tot by die Vispoort,+ en hy het dit na Ofel+ laat omloop en dit baie hoog gemaak. Verder het hy hoofde van die krygsmag in al die versterkte stede in Juda geplaas.+