Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En dit is die verslag van diegene wat tot dwangarbeid verplig is+ wat koning Salomo opgeroep het om die huis van Jehovah+ en sy eie huis en die Wal+ en die muur+ van Jerusalem en Hasor+ en Megidʹdo+ en Geser+ te bou.

  • 1 Konings 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Farao se dogter+ het egter uit die Stad van Dawid+ opgekom na haar huis wat hy vir haar gebou het. Toe het hy die Wal gebou.+

  • 1 Konings 11:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En dít is die rede waarom hy sy hand teen die koning opgehef het: Salomo het die Wal gebou.+ Hy het die gaping in die Stad van Dawid, sy vader,+ toegemaak.

  • 1 Kronieke 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het die stad rondom begin bou, van die Wal af tot by die dele daaromheen, maar Joab het die res van die stad herstel.+

  • 2 Kronieke 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Verder het hy moed geskep en die hele muur wat afgebreek was,+ opgebou en torings+ daarop opgerig en aan die buitekant nog ’n muur+ gebou en die Wal+ van die Stad van Dawid herstel en ’n oorvloed werpspiese+ sowel as skilde+ gemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel