Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En jy sal ’n voorwerp van verbasing,+ ’n spreekwoord+ en ’n spot word onder al die volke waarheen Jehovah jou sal wegvoer.

  • 1 Konings 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 dan sal ek Israel uitroei van die oppervlak van die land af wat ek aan hulle gegee het;+ en die huis wat ek vir my naam geheilig het, sal ek van my wegwerp,+ en Israel sal inderdaad ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke word.

  • 2 Kronieke 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+

  • Psalm 79:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ons het ’n smaad vir ons bure geword,+

      ’n Bespotting en ’n beskimping vir dié rondom ons.+

  • Psalm 80:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 U maak ons ’n voorwerp van twis vir ons bure,+

      En ons vyande bly spot soos dit hulle behaag.+

  • Jeremia 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 ten einde hulle land ’n voorwerp van verbasing te maak,+ om oor te fluit tot onbepaalde tyd.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en sy kop skud.+

  • Esegiël 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En ek sal jou ’n verwoeste plek en ’n smaad maak onder die nasies wat rondom jou is, voor die oë van elke verbyganger.+

  • Esegiël 23:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Die beker van jou suster sal jy drink, die diep en wye beker.+ Jy sal ’n voorwerp van gelag en bespotting word, aangesien die beker baie bevat.+

  • Daniël 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 O Jehovah, laat asseblief u toorn en u woede, volgens al u dade van regverdigheid,+ van u stad Jerusalem, u heilige berg,+ wyk; want weens ons sondes en weens die oortredings van ons voorvaders+ is Jerusalem en u volk ’n voorwerp van smaad vir almal rondom ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel