-
Levitikus 20:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 “‘En wanneer ’n man sy suster neem, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, en hy haar naaktheid sien, en sy sy naaktheid sien, is dit ’n skande.+ Daarom moet hulle voor die oë van die kinders van hulle volk uitgeroei word. Die naaktheid van sy suster het hy ontbloot. Hy moet verantwoording doen vir sy oortreding.
-