Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Wat die naaktheid van jou suster betref, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, hetsy in dieselfde huisgesin gebore of daarbuite gebore, jy mag hulle naaktheid nie ontbloot nie.+

  • Deuteronomium 27:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘Vervloek is hy wat by sy suster, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, gaan lê.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • 2 Samuel 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy het egter vir hom gesê: “Nee, my broer! Moenie my verneder nie;+ want dit is nie gebruiklik om so iets in Israel te doen nie.+ Moenie hierdie skandelike dwaasheid begaan nie.+

  • Esegiël 22:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n man het iets verfoeiliks met die vrou van sy metgesel gedoen,+ en ’n man het sy skoondogter deur losbandige gedrag verontreinig;+ en ’n man het sy suster, die dogter van sy vader, in jou verneder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel