Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Wat die naaktheid van jou suster betref, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, hetsy in dieselfde huisgesin gebore of daarbuite gebore, jy mag hulle naaktheid nie ontbloot nie.+

  • Levitikus 20:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘En wanneer ’n man sy suster neem, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, en hy haar naaktheid sien, en sy sy naaktheid sien, is dit ’n skande.+ Daarom moet hulle voor die oë van die kinders van hulle volk uitgeroei word. Die naaktheid van sy suster het hy ontbloot. Hy moet verantwoording doen vir sy oortreding.

  • 2 Samuel 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy wou nie na haar stem luister nie, maar het krag gebruik wat groter as hare was en haar verneder+ en by haar gaan lê.+

  • Esegiël 22:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n man het iets verfoeiliks met die vrou van sy metgesel gedoen,+ en ’n man het sy skoondogter deur losbandige gedrag verontreinig;+ en ’n man het sy suster, die dogter van sy vader, in jou verneder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel