Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind skerpsiendes en kan die woorde van regverdiges verdraai.+

  • Deuteronomium 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.

  • Deuteronomium 27:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘Vervloek is hy wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n siel dood te slaan, wanneer dit onskuldige bloed is.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Psalm 26:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Moenie my siel saam met sondaars wegneem nie,+

      Ook nie my lewe saam met bloedskuldige mense nie,+

  • Jesaja 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+

  • Amos 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want ek het geweet hoe baie julle opstandige dade+ is en hoe magtig julle sondes is,+ julle wat ’n regverdige vyandiggesind is,+ julle wat swyggeld neem+ en wat armes in die poort weggewys het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel