Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Slaan jou oë op na die gebaande weë en kyk.+ Waar is jy nie verkrag nie?+ Langs die paaie het jy vir hulle gesit, soos ’n Arabier in die wildernis;+ en jy hou aan om die land met jou dade van prostitusie en met jou slegtheid te besoedel.+

  • Esegiël 16:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat jou wellus uitgestort is+ en jou geslagsdele+ ontbloot word in jou dade van prostitusie teenoor dié wat jou hartstogtelik liefhet+ en teenoor al jou verfoeilike drekgode,+ selfs met die bloed van jou kinders wat jy aan hulle gegee het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel