1 Konings 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het die manlike tempelprostitute uit die land laat verdwyn+ en al die drekgode+ verwyder wat sy voorvaders gemaak het.+ 2 Konings 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hulle het voortdurend drekgode gedien,+ waarvan Jehovah vir hulle gesê het: “Julle mag dit nie doen nie”;+ 2 Konings 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+
12 En hy het die manlike tempelprostitute uit die land laat verdwyn+ en al die drekgode+ verwyder wat sy voorvaders gemaak het.+
12 En hulle het voortdurend drekgode gedien,+ waarvan Jehovah vir hulle gesê het: “Julle mag dit nie doen nie”;+
11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+