Esegiël 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En in die dertigste jaar, in die vierde maand, op die vyfde dag van die maand, terwyl ek onder die ballinge+ by die Kebarrivier+ was, is die hemel geopen+ en het ek visioene van God begin sien.+
1 En in die dertigste jaar, in die vierde maand, op die vyfde dag van die maand, terwyl ek onder die ballinge+ by die Kebarrivier+ was, is die hemel geopen+ en het ek visioene van God begin sien.+