15Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.
8In die derde jaar van die koningskap van koning Belʹsasar+ het daar aan my, ja aan my, Daniël, ’n visioen verskyn, ná die een wat in die begin aan my verskyn het.+