12 Het die gode+ van die nasies wat deur my voorvaders verdelg is, hulle verlos, ja, Gosan+ en Haran+ en Resef en die kinders van Eden+ wat in Tel-Assar was?+
12 Het die gode+ van die nasies wat deur my voorvaders verdelg is, hulle verlos,+ ja, Gosan+ en Haran+ en Resef en die kinders van Eden+ wat in Tel-Assar was?
5 En ek sal die grendel van Damaskus+ verbreek en die inwoner uit Bikat-Awen uitroei en die houer van die septer uit Bet-Eden; en die volk van Sirië sal as ballinge na Kir+ moet gaan”, het Jehovah gesê.’