12 Toe hulle van ver af hulle oë opslaan, het hulle hom eers nie herken nie. En hulle het hulle stem verhef en gehuil en elkeen sy moulose oorkleed geskeur+ en stof hemelwaarts op hulle koppe gegooi.+
19 En hulle het stof op hulle koppe gegooi+ en het met ’n gehuil en ’n getreur uitgeroep+ en gesê: ‘Hoe jammer, hoe jammer—die groot stad, waarin almal wat bote op see het,+ ryk geword het+ weens haar weelde, want in een uur is sy verwoes!’+