Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘“Jou hart het hoogmoedig geword weens jou skoonheid.+ Jy het jou wysheid verderf weens jou stralende prag.+ Op die grond sal ek jou werp.+ Voor konings sal ek jou stel, sodat hulle op jou kan neersien.+

  • Esegiël 32:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek sal baie volke beslis oor jou verskrik laat staan,+ en hulle konings sal oor jou sidder van afgryse wanneer ek my swaard in hulle gesig swaai,+ en hulle sal elke oomblik moet bewe, elkeen vir sy siel, op die dag van jou ondergang.’+

  • Openbaring 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel