Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En die Filistyn het verder vir Dawid gesê: “Kom net na my toe, en ek sal jou vlees aan die voëls van die hemel en aan die diere van die veld gee.”+

  • Jeremia 7:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En die lyke van hierdie volk sal voedsel word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde, sonder dat iemand hulle laat bewe.+

  • Jeremia 34:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ja, ek sal hulle in die hand gee van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle siel soek;+ en hulle lyke sal voedsel word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.+

  • Esegiël 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal jou op die land laat lê. Op die oppervlak van die veld sal ek jou slinger.+ En ek sal al die voëls van die hemel op jou laat woon, en die wilde diere van die hele aarde sal ek met jou versadig.+

  • Esegiël 39:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Op die berge van Israel sal jy val,+ jy en al jou krygsbendes en die volke wat saam met jou sal wees. Aan roofvoëls, al die verskillende soorte voëls, en die wilde diere van die veld sal ek jou as voedsel gee.”’+

  • Openbaring 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel