Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Dawid het tussen die twee poorte gesit.+ Intussen het die wag+ na die dak van die poort by die muur gegaan. Eindelik het hy sy oë opgeslaan en gesien, en kyk! daar was ’n man wat alleen hardloop.

  • 2 Konings 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die wag+ het op die toring+ in Jisʹreël+ gestaan, en hy het die deinende massa van Jehu se manne gesien terwyl hy aangekom het, en hy het dadelik gesê: “Ek sien ’n deinende massa manne.” Daarop het Joram gesê: “Neem ’n ruiter en stuur hom om hulle tegemoet te gaan, en laat hom sê: ‘Is dit vrede?’”+

  • Jesaja 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het soos ’n leeu uitgeroep:+ “Op die wagtoring, o Jehovah, staan ek voortdurend in die dag, en op my wagpos staan ek al die nagte.+

  • Jeremia 51:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+

  • Hosea 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die wag+ van Eʹfraim was by my God.+ Wat ’n profeet+ betref, die valstrik van ’n voëlvanger is op al sy weë;+ daar is vyandigheid in die huis van sy God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel