Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘As iemand ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ moet hy vir seker doodgemaak word.+ Oor sy vader en sy moeder het hy ’n vloek uitgespreek. Sy bloed is op hom.+

  • 1 Konings 2:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En op die dag dat jy uitgaan en wanneer jy oor die Kidronstroomvallei+ trek, moet jy beslis weet dat jy sekerlik sal sterf.+ Die bloedskuld vir jou sal op jou eie hoof wees.”+

  • Esegiël 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar as jy ’n goddelose gewaarsku het+ en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg afkeer nie, dan sal hy vir sy oortreding sterf;+ maar wat jou betref, jy sal jou siel verlos het.+

  • Handelinge 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+

  • Handelinge 20:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Ek roep julle derhalwe op hierdie dag tot getuies dat ek rein is van die bloed+ van alle mense,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel