Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar wat die boom van die kennis van goed en kwaad betref, daarvan mag jy nie eet nie, want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterf.”+

  • Genesis 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ’n onbesnede man wat nie die vlees van sy voorhuid laat besny nie, ja, daardie siel moet uit sy volk uitgeroei word.+ Hy het my verbond verbreek.”

  • Rigters 16:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Simson het gesê: “Laat my siel saam met die Filistyne sterf.”+ Toe het hy hom met krag gebuig, en die huis het geval op die spilvorste en op al die mense wat daarin was,+ sodat die dooies wat hy by sy eie dood doodgemaak het, meer was as dié wat hy gedurende sy lewe doodgemaak het.+

  • Job 33:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En sy siel kom nader aan die kuil,+

      En sy lewe aan dié wat die dood veroorsaak.

  • Psalm 78:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Hy het ’n pad vir sy toorn gebaan.+

      Hy het nie hulle siel van die dood teruggehou nie;

      En hulle lewe het hy aan die pes oorgegee.+

  • Jesaja 53:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,+ en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,+ omdat hy sy siel in die dood uitgestort het+ en saam met die oortreders getel is;+ en hy het die sonde van baie gedra,+ en vir die oortreders het hy tussenbeide getree.+

  • Handelinge 3:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ja, enige siel wat nie na dié Profeet luister nie, sal heeltemal onder die volk uit vernietig word.’+

  • Romeine 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+

  • Openbaring 16:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die tweede+ het sy bak in die see+ uitgegooi. En dit het bloed geword+ soos van ’n dooie, en elke lewende siel het gesterf, ja, die dinge in die see.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel