Psalm 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In vrede sal ek gaan lê en ook slaap,+Want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+ Jeremia 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+ Jeremia 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 In dié dae sal Juda gered word+ en sal Jerusalem in veiligheid woon.+ En dit sal genoem word: Jehovah is ons regverdigheid.’”+
6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+
16 In dié dae sal Juda gered word+ en sal Jerusalem in veiligheid woon.+ En dit sal genoem word: Jehovah is ons regverdigheid.’”+