12 “En jy behoort nie te kyk na wat te sien is op die dag van jou broer,+ op die dag van sy teëspoed nie; en jy behoort nie bly te wees oor die kinders van Juda op die dag dat hulle omkom nie;+ en jy behoort nie ’n groot mond te hê op die dag van hulle benoudheid nie.
15 Want die dag van Jehovah teen al die nasies is naby.+ Soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word.+ Jou soort behandeling sal op jou eie hoof terugkom.+