Psalm 83:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+ Esegiël 35:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Omdat jy gesê het: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande—hulle sal myne word, en ons sal beslis albei lande in besit neem’,+ terwyl Jehovah daar was,+
4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+
10 “Omdat jy gesê het: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande—hulle sal myne word, en ons sal beslis albei lande in besit neem’,+ terwyl Jehovah daar was,+