Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 83:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+

      Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+

  • Esegiël 36:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Waarlik, in die vuur van my ywer sal ek spreek+ teen die oorblywendes van die nasies en teen die hele Edom,+ dié wat my land as ’n besitting aan hulleself gegee het met volle blydskap van hart,+ met minagting in die siel,+ ter wille van sy weiveld en die roofgoed.’”’+

  • Obadja 13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy behoort nie in die poort van my volk te kom op die dag van hulle ongeluk nie.+ Jy, ja jy, behoort nie na sy rampspoed te kyk op die dag van sy ongeluk nie; en jy behoort nie ’n hand na sy rykdom uit te steek op die dag van sy ongeluk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel