Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Gevolglik is die land onrein, en ek sal straf daaroor bring vir sy oortreding, en die land sal sy inwoners uitbraak.+

  • Psalm 106:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+

      Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,

      Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+

      En die land is met bloedvergieting besoedel.+

  • Jesaja 24:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die land is onder sy inwoners besoedel,+ want hulle het die wette verontagsaam,+ die voorskrif verander,+ die verbond wat tot onbepaalde tyd duur, verbreek.+

  • Jeremia 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En ek het julle geleidelik na ’n land van boorde gebring, om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land verontreinig; en my erfdeel het julle iets verfoeiliks gemaak.+

  • Jeremia 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daar is ’n gesegde: “As ’n man sy vrou wegstuur en sy van hom af weggaan en ’n ander man s’n word, moet hy dan nog na haar terugkeer?”+

      Is daardie land nie gewis besoedel nie?+

      “En jy het met baie metgeselle prostitusie gepleeg;+ en sou daar ’n terugkeer tot my wees?”+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal eers die volle maat van hulle oortreding+ en van hulle sonde vergeld, omdat hulle my land ontheilig het.+ Met die lyke van hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge het hulle my erfdeel gevul.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel