Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 34:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En die bome van die veld sal hulle vrugte gee,+ en die land sal sy opbrengs lewer,+ en hulle sal in veiligheid in hulle land wees.+ En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek hulle jukskeie verbreek+ en hulle verlos het uit die hand van dié wat hulle as slawe gebruik het.+

  • Esegiël 36:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En julle, o berge van Israel, sal julle takke voortbring en julle vrugte dra vir my volk Israel,+ want hulle staan op die punt om te kom.+

  • Esegiël 36:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En mense sal beslis sê: “Die land daar wat verwoes was, het soos die tuin van Eden+ geword, en die stede wat woes gelê het en wat verwoes en afgebreek was, is versterk; hulle word bewoon.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel