43 En daar sal julle beslis dink aan julle weë+ en al julle handelinge waardeur julle julle verontreinig het,+ en julle sal ’n weersin in julleself hê weens al julle slegte dinge wat julle gedoen het.+
2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+