Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierdeur sal die oortreding van Jakob dus versoen word,+ en dit is die volle vrug wanneer hy sy sonde wegneem,+ wanneer hy al die altaarklippe soos vergruisde krytklippe maak, sodat die heilige pale+ en die reukwerkstaanders nie sal verrys nie.+

  • Esegiël 36:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En ek sal rein water op julle sprinkel, en julle sal rein word;+ van al julle onreinhede+ en van al julle drekgode sal ek julle reinig.+

  • Esegiël 37:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle sal hulle nie meer verontreinig met hulle drekgode en met hulle walglike dinge en met al hulle oortredings nie;+ en ek sal hulle beslis red uit al hulle woonplekke waarin hulle gesondig het, en ek sal hulle reinig,+ en hulle sal my volk word, en ek sal hulle God word.+

  • Hosea 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Eʹfraim sal sê: ‘Wat het ek nog met die afgode te doen?’+

      “Ek sal beslis antwoord en ek sal na hom bly kyk.+ Ek is soos ’n blaarryke jenewerboom.+ Van my sal vrugte vir jou gevind word.”

  • Sagaria 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel