Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want “kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal die gevangenes van my volk, Israel en Juda, versamel”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hulle terugbring na die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het, en hulle sal dit beslis weer in besit neem.”’”+

  • Esegiël 28:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wanneer ek die huis van Israel bymekaarmaak uit die volke waaronder hulle verstrooi is,+ dan sal ek onder hulle geheilig word in die oë van die nasies.+ En hulle sal beslis in hulle land woon+ wat ek aan my kneg Jakob gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel