Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal inderdaad in julle midde wandel en bewys dat ek julle God is,+ en julle sal my volk wees.+

  • Esegiël 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 sodat hulle in my insettinge sal wandel en my regterlike beslissings sal onderhou en sal uitvoer;+ en hulle sal werklik my volk word+ en ek sal hulle God word.”’+

  • Esegiël 36:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En julle sal beslis in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het,+ en julle sal my volk word en ek sal julle God word.’+

  • Esegiël 43:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Hy het vir my gesê:

      “Mensekind, dit is die plek van my troon+ en die plek van my voetsole,+ waar ek tot onbepaalde tyd in die midde van die kinders van Israel sal woon;+ en hulle, die huis van Israel, sal nie meer my heilige naam verontreinig nie,+ hulle en hulle konings,+ deur hulle hoerery en deur die lyke+ van hulle konings by hulle dood,

  • Hosea 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ek sal haar beslis vir my soos saad op die aarde saai,+ en ek sal barmhartigheid bewys aan haar aan wie geen barmhartigheid bewys is nie,+ en ek sal vir dié wat nie my volk is nie, sê: “Julle is my volk”;+ en hulle sal sê: “U is my God.”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel