Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En ek sal in die midde van die kinders van Israel woon, en ek sal hulle God wees.+

  • Psalm 68:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Waarom bly julle, o berge met pieke, met afguns kyk na

      Die berg wat God vir hom begeer het om daarop te woon?+

      Ja, Jehovah sal vir ewig daar woon.+

  • Psalm 132:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Dit is my rusplek vir ewig;+

      Hier sal ek woon, want ek het daarna verlang.+

  • Joël 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is,+ wat woon op Sion, my heilige berg.+ En Jerusalem moet ’n heilige plek word;+ en wat vreemdelinge betref, hulle sal nie meer daardeur trek nie.+

  • 2 Korintiërs 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel