Jesaja 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 In dié dag+ sal hierdie lied+ in die land van Juda+ gesing word: “Ons het ’n sterk stad.+ Hy gee redding as mure en skanse.+ Sagaria 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy vir hom gesê: “Hardloop, praat met daardie jong man en sê: ‘“Jerusalem sal soos oop plattelandse gebied bewoon word,+ weens die menigte mense en mak diere daarin.+
26 In dié dag+ sal hierdie lied+ in die land van Juda+ gesing word: “Ons het ’n sterk stad.+ Hy gee redding as mure en skanse.+
4 Toe het hy vir hom gesê: “Hardloop, praat met daardie jong man en sê: ‘“Jerusalem sal soos oop plattelandse gebied bewoon word,+ weens die menigte mense en mak diere daarin.+