Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel; en wat hulle betref, hulle sal my volk word.”+

  • Hosea 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die kinders van Juda en die kinders van Israel sal beslis tot ’n eenheid bymekaargebring word+ en sal vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek,+ want groot sal die dag van Jisʹreël wees.+

  • Sagaria 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Daarom, só het Jehovah gesê: ‘“Ek sal beslis met barmhartighede tot Jerusalem terugkeer.+ My huis sal daarin gebou word”,+ is die woord van Jehovah van die leërs, “en ’n meetsnoer sal oor Jerusalem gespan word.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel