Esegiël 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het my daarheen gebring, en kyk! daar was ’n man. Sy voorkoms was soos die voorkoms van koper,+ en in sy hand was ’n vlastou en ’n meetriet,+ en hy het in die poort gestaan. Openbaring 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ’n riet soos ’n staf+ is vir my gegee terwyl hy gesê het: “Staan op en meet die tempelheiligdom+ van God en die altaar en dié wat daarin aanbid.
3 En hy het my daarheen gebring, en kyk! daar was ’n man. Sy voorkoms was soos die voorkoms van koper,+ en in sy hand was ’n vlastou en ’n meetriet,+ en hy het in die poort gestaan.
11 En ’n riet soos ’n staf+ is vir my gegee terwyl hy gesê het: “Staan op en meet die tempelheiligdom+ van God en die altaar en dié wat daarin aanbid.