Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.

  • 1 Konings 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En toe die priesters uit die heiligdom uitkom, het die wolk+ die huis van Jehovah gevul.

  • 2 Kronieke 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en die priesters kon weens die wolk nie staan om diens te doen nie;+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van die ware God gevul.

  • Jesaja 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die een het die ander toegeroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërs.+ Die volheid van die hele aarde is sy heerlikheid.”

  • Esegiël 44:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het my toe deur die noordpoort tot voor die Huis gebring, sodat ek kon sien, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+ En ek het op my gesig geval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel